Menige gesinne word in rou gedompel agv kinders of baba's wat sterf weens verdrinking. AQUATOTS Swemprogram is ontwikkel om baba's vanaf 6 maande totdrie jaar behoorlik te onderrig om hulle self in 'n krisis situasie te kan help. Die program is 'n sing-saam ouer/kind groepstegniek waar swemtegnieke op 'n gemaklike manier aangeleer word. Mamma swem saam met baba, want mamma is dié vertroueling van die kind. Swem-maatjies leer op hul eie


Aqua Aerobics is vinnige ritmiese oefeninge in water teen gemiddelde 12-15 keer meer weerstand. Dit is nie net jou liggaam wat jy beweeg nie, maar ook 'n "krag" (water) waarteen jy werk. Voordele van die program sluit in: - Uitstekende fiksheidswerk - Verloor gewig en sentimeters, - Bevorder spierkrag en uithouvermoë - Baie lae tot geen impak op knieë, rug en ander gewrigte. - Verbeterde sirkulasie, asemhaling en metabolisme Hierdie is �


Hierdie is 'n spesiale en unieke programom te help met herstel en genesing na 'n ongeluk of besering of operasie.

Back to top