WELKOM by Free Willy Swemskool se Inligtingsblad

Swem en water is ons passie!

Is dit jou kind se passie?  Dra jy jou eie watervrees oor op jou kind, of is die maat sommer vanself bang vir die water?  Goeie nuus!!  Jy is op die regte webblad. 

Die ervare en opgeleide personeel van FWSS kan julle help. Kliek hier om ons te ontmoet.

Ons speel nie net rond in die water nie, maar speel-speel werk ons met 'n plan en 'n program.  Jou kind sal met selfvertroue en 'n liefde vir water vir ons groet aan die einde van die program.  Kliek hier om te lees wat ons doen.

Is dit nodig dat die maats waterveiligheid en selfvertroue in die water moet hê?  JA!  JA!  JA!   Wil jy nie rustig wees as jou kind vir 'n swem genooi word of wanneer jul by die see vakansie hou nie?  Nou ja...  nie nodig om meer te sê nie.  Kliek hier en kontak ons sommer dadelik.

ONTHOU:

VOORKOMING IS BETER AS VERDRINKING

Back to top