Alhoewel Free Willy Swemskool eers amptelik sy naam gekry het in 2001, het Willy en Carina Kearney sedert 2000 die swemskool bedryf.  Kliek hier om die jare-lange voorloop tot ons swemskool te lees!

 

Carina Kearney is die bestuurder en eienaar van Free Willy Swemskool.  Carina het Learn to Swim, Aquatots en Noodhulp kursusse gedoen. Alle instrukteurs moet op gereelde basis opknappings-kursusse doen.

 

 

 

 

 

 

 

 





Back to top