Learn 2 swim


Watervertroue : die kind se eerste ervaring in die swembad. Watervertroue beteken egter nie jou kind is water veilig nie.  Hieraan word aandag gegee in vlak 2. Watervertroue word bepaal deur: - die kind se vorige ervaring met water/swembadden

Waterveiligheid:  Die swem-maatjie kan aan die einde van vlak 2 aan die diep kant inspring en swem tot by die trappie, sonder hulp. Waterveiligheid is ons passie,  dit is baie belangrik dat 'n kind ten minste waterveilig is voord

Stylafrigting: Aandag word gegee aan die verskillende swemstyle en swemtegnieke. Vlak 3 sluit in: - Vryslag - Rugslag - Borsslag - Vlinderslag - 'Tumble' (omdraai onder die water) - Duik Indien swem-maats alreeds 'n styl k

Lewensredding:  Vlak 4 sluit in: - Oorlewingstyl op die rug - Oorlewingstyl op die sy - Hoe om iemand anders in nood uit die water te help

Hierdie vlak sluit in: - Stylkorreksie - Fiksheid (met ons warmwater fasiliteite kan ons deur die winter ook swem-fiks bly) - Registrasie by NW Swem (SSA) is opsioneel - Gala's
Back to top