Stylafrigting: Aandag word gegee aan die verskillende swemstyle en swemtegnieke.

Vlak 3 sluit in:

- Vryslag

- Rugslag

- Borsslag

- Vlinderslag

- 'Tumble' (omdraai onder die water)

- Duik

Indien swem-maats alreeds 'n styl kan swem:  ons help met styl korreksie en fynere afwerking van die swemtegniek.

 

Back to top