Waterveiligheid:  Die swem-maatjie kan aan die einde van vlak 2 aan die diep kant inspring en swem tot by die trappie, sonder hulp.

Waterveiligheid is ons passie,  dit is baie belangrik dat 'n kind ten minste waterveilig is voordat hy/sy 'grootskool' toe gaan.

Vlak 2 behels:

- Korrekte swemposisie op die maag

- Dryfvermoë op die maag met glyaksie

- Voortdrywing in water met arms en/of bene

- Inspring aan diepkant

- Dryfvermoë op rug

 

 

 



Gallies
2012 vlak 2


DSCN372122138.JPG DSCN372722138.JPG DSCN372922138.JPG

DSCN372122138.JPG

Back to top