Free Willy Swemskool spesialiseer in waterveiligheid en dat elke swem-maatjie gemaklik en veilig in die water is.  Dit is vir ons belangrik dat elke swem-maatjie weet hoe om die water te respekteer, wat hy/sy in die water kan doen, maar ook hoe om die water te geniet!

Dit is baie belangrik dat elkeen van ons maats weet hoe om iemand te help wat in die water in die moeilikheid is.  Daarom moet elkeen self weet wat veiligheid in en om die swembad is.  Dus, ons leer elke swem-maatjie eers wat waterveiligheid is, voordat ons aandag gee aan swemstyle.   

Back to top