BEFORE you read below, check this out.  Click on the link below.

VOORDAT jy onder lees, kliek onder om te sien wat met die baba in die swembad gebeur!

Baba val in swembad

 

  Ons het vandag ons prysuitdeling gehou en ons het dit so baie geniet!!!  Elkeen maatjie was baie opgewonde om vir mamma en pappa te wys wat ons al in die swembad geleer het.  Vir die maatjie wat nie daar was nie, ons het jou baie gemis!!!!

Ons het foto's geneem en ouers kan dit by die kantoor bestel.

We had our price giving today and it was a lot of fun!!!  Every child was very exited to show mom and dad what we have learned in the pool so far.  Those who couldn't come, we really missed you a lot!!!

We did take photo's what you can oder.

  Daar is weer 'n Lolliepop gala in Mafikeng, 15 Maart 2013.

Laat weet ons asb indien u kind wil swem.  Dis 'n baie lekker 'fun' gala en die kinders geniet dit ongelooflik baie.

Hulle kry biejie bloodstelling aan gala's op 'n baie gemaklike manier.

There is a Lolliepopgala in Mafikeng, 15 March 2013.

Please let us know if your child wants to swim.  This is a fun gala and the children enjoy it a lot.

They see how a gala is on a fun and easy way.

 

 

 





 

Back to top