'n Paar reëls rondom ons swembaddens:

- Moenie rondom die swembad hardloop nie

- Moenie ander maats instamp nie

- Moenie maats onder die water druk nie

- Moenie in die water piepie nie

- Bêre alle hulpmiddels wat gebruik word

- Almal moet 'n swemkappie dra

- Alle gelde is STRENG vooruitbetaalbaar

- Geen klasse is terugbetaalbaar of inhaalbaar nie

- Een kalendermaand skriftelike kennisgewing is van toepassing op staking van klasse.

 

Back to top